This is Francois Steyn's Typepad Profile.
Join Typepad and start following Francois Steyn's activity
Join Now!
Already a member? Sign In
Francois Steyn
Recent Activity
Ek hou van daai Bubuu Car Decorations winkel. Lyk my jy kan enigiets daar koop solank hul net nie die sleutels verloor het nie! Ek is bly julle gees is nog so goed! Lekker naweek op die pad. V1x
Sjoe dit was 'n tawwe dag/nag! Net bly julle het veilig in Sumbawanga gearriveer. Lekker uitrus vanaand. Luv. V1x
Ek is bly julle is so maklik oor die grens na Tanzania. Julle word nou "streetwise". V1x
Daai houtdek lyk dekadent lekker!!! V1x
Ek sien julle het in 'n ou Jurgens karavaan oorgeslaap? Hoop nie die tampans het julle bygekom nie! Sterkte met die Tanzania grenspos. Luv. V1x
Dit lyk so-oo lekker. Bua River Lodge lyk 'n stunning plek om te kuier. Hoop die gejeuk/gekrap is beter vandag? Smeer maar samboksalf...V1x
Dit lyk na 'n amazing kampeerplek met goeie swemgeriewe? Julle volg 'n goeie, gebalanseerde en natuurlike dieet!V1x
Ek hou van julle styl tydens aandete; tafeldoek op die grond und alles! V1x
I will comment in English so that Brad can also follow the family conversations. I can see you are quite bored today (because it is not not ur natural inclination to re-pack luggage) but it helps to re-organise your stuff!Please publish the rooterkoek recipe for Villiers and my trip to Gonazarou next month. It looks mouth watering - I must just remember the maple syrup. Take note Villie. Jou baard kom mooi aan Frankie.Leka dag more. Luv. Vrankois1
Dit lyk soos oeverblindery - accordians op 'n fiets deur Afrika? Dis die goeie lewe, julle moet elke oomblik geniet en alles inneem. Dit klink vir my mens moet nie haastig wees nie en die spesiale oomblike "nurse". Lekker ry julle. Luv. V1x
As koffie en toast 'n treat raak dan weet mens jy is g*tvol vir 2 min noodles! Onthou om julle bikes se registrasie-papiere saam te neem anders moet dit more weer na Blantyre ge-courier word.....Mooi ry. Luv. V1x
Frankie, jou kapsel kom mooi aan. Dankie vir al die stories en mooi fotos julle! V1x
Boyd se blik agter op die Honda maak eintlik finasieel en prakties sin vir 'n overland trip met bikes...Jy kan sekerlik BAIE daarin pak? V1x
Jammer vir daai val Tania, dit was my voorstel dat jul Ngepi besoek. Esther was nog altyd die beste logistieke offisier wat ek ken - niks is 'n te groot probleem om uit te sort nie!V1x
Thanks for your SMS from Poppa Falls. Sorry I did not remember the thick sand en-route to Ngepi Camp. Dries and I travelled that area in a V8 Land Cruiser and not a 200cc bike, so forgive me! Hope you like the scenerry and the pub? The road from Ngepi to Katima is awesome. Enjoy the big trees and the lovely Kwando River. I had to cross it with a ferry in 1970. Spoil yourself with a hammie tonight and save the noodles for later...V1x
Julle soek mos 'n bad by jul huis in Klapmuts - hoekom het julle nie die mooi bad langs die swembad by Roy's Camp saamgeneem nie?
So watch out for phrase like "just around the corner", "not too far" or "just follow this road until you get a sign which says..."!Hope tonight is luckier and less eventful. Enjoy. Vrankois1
Dis so lekker as 'n droom waar word! Ek het altyd geweet julle gaan nog oor land na Kairo ry maar gedink dit sal in 'n omgeboude 10-ton MAN trok wees. Nooit gedink dit sal op 200cc bikes weees nie! Geniet elke dag meedoenloos! Luv. Vrankois1
Francois Steyn is now following The Typepad Team
Sep 5, 2011