This is Gerda Pretorius's Typepad Profile.
Join Typepad and start following Gerda Pretorius's activity
Join Now!
Already a member? Sign In
Gerda Pretorius
Recent Activity
Image
Helen Martins' back yard, only 32m x 32m including the house, contains an impressive collection of cement sculptures. There are approximately 470, most of them life-size, which completely fill the tiny yard. Most people are familiar with the procession of shepherds and wise men leading a vast camel train to... Continue reading
Posted Jul 22, 2016 at Reisnoedel
Image
The words "This is my world" in twisted wire script are attached to the high fence surrounding the yard of the Owl House. This once ordinary flat-roofed cottage in the remote Karoo village, Nieu-Bethesda was the home of Helen Martins. She was born here in 1897 (or 1898). After a... Continue reading
Posted Jul 4, 2016 at Reisnoedel
Image
After many months back home I browsed through all the photographs I had taken during 2004 - 2006, in the time that Fanie worked in Jordan and we lived in Amman. Although I wrote a regular newsletter on our adventures in the Middle East, I hardly published any photographs. I... Continue reading
Posted Apr 12, 2016 at Reisnoedel
Image
Ek het al baie gehoor van ouens wat verdwaal in die woestyn en later agterkom hulle loop al in die rondte. Maar ons uitdaging die Saterdag was net om vanaf Tiger Hill by die rivier uit te kom. Vandaar af volg jy doodeenvoudig die rivier in 'n suid-oostelike rigting totdat... Continue reading
Posted Oct 8, 2015 at Reisnoedel
Image
After the completion of the Grand Canal in 609, Suzhou prospered greatly from silk exports to the north. It developed as a place of refinement, drawing an influx of scholars, poets, retired government officials and merchants who built themselves numerous gardens. Today there are more than 200 gardens in Suzhou,... Continue reading
Posted Oct 6, 2015 at Reisnoedel
Image
As travellers we should bear in mind that people live their everyday lives on those canals and rivers and in the back alleys of Suzhou. Do we show the necessary respect for their privacy? Or have appreciation for their sharing of glimpses into their homes? Do they benefit from the... Continue reading
Posted Oct 5, 2015 at Reisnoedel
Image
To get to Suzhou we had to fly to Shanghai Pu Dong Airport and from there take the subway to get to Shanghai Railway Station, get on to the speed train to Suzhou ( a 25 minute trip in a north westerly direction) and finally catch a taxi to our... Continue reading
Posted Oct 3, 2015 at Reisnoedel
Image
Die heel lekkerste van ons trip Gongyi en Luoyang toe was dat ons dit reggekry het om alles self te reël en kon doen wat ons wou. Ons het natuurlik 'n peptalk gekry voor ons vertrek: dat Henan die armste provinsie is in China en die mense die onvriendelikste en... Continue reading
Posted Sep 10, 2015 at Reisnoedel
Image
Ek en Fanie het verlede Woensdag Zhengzhou toe gevlieg. Eers was ons in Gongyi by 'n fabriek en vandaar Luoyang toe. Die hoogtepunt van ons besoek was beslis die Longmengrotte net suid van Luoyang.Dit was fantasties! Sulke grottempels het hul oorsprong gehad in Indië in die 3de eeu v.C. Namate... Continue reading
Posted Sep 3, 2015 at Reisnoedel
Image
Na vier maande in Suid-Afrika is ons terug in Baotou. Ek was nie lus om te kom nie. Toe ons hier aankom, was dit te warm en stowwerig, al die klein mensies met hulle swart hare te raserig en te veel en boonop te "in your face", te veel probleme... Continue reading
Posted Aug 23, 2015 at Reisnoedel
Image
Vandag is dit so 'n tipiese Gautengse Augustuswinddag hier in Baotou. Alles is vaal en die sand wat van die woestyn af inwaai, het ons hele berg en horison gesteel. Seker beter as Beijing smog, maar beslis nie 'n dag waarop ek buite wil wees nie. Volgens Accuweather "a sunny... Continue reading
Posted Mar 20, 2015 at Reisnoedel
Fanie se weergawe van 'n laaaaang vlug China toe: "Iets anders die keer en gaan as volg: Laai bagasie en Gerda op en laai af by CSIR Gautrain bus oplaai punt so teen 15h30 Vrydag 6 Maart 2015. Ry huis toe en sit kar op trickle charger, Maak garage toe,... Continue reading
Posted Mar 10, 2015 at Reisnoedel
Image
Februarie is al amper om en ek het nog nie begin met my voorgenome naaldwerkprojek vir die nuwe jaar nie. Daar is soveel idees op Pinterest vir goed om te maak met afvallappies, dat ek besluit het om van hierdie artikels te begin maak. Dan het ek nie net iets... Continue reading
Posted Feb 26, 2015 at Reisnoedel
Image
Na 5 maande is ons nog steeds in Suid-Afrika. Januariemaand het verbygevlieg met reëlings vir en 'n besoek deur vyf Chinese. Ons het al verlede jaar gehoor hulle gaan kom; eers 10 Desember, toe 10 Januarie en weer aangeskuif na 28 Januarie. En toe nog twee weke gewag, voordat hulle... Continue reading
Posted Feb 13, 2015 at Reisnoedel
Image
Vir diegene wat wonder wat van Reisnoedel geword het, ons is nog steeds in Suid-Afrika. Lyk my ek raak nou Grysnoedel, want in amper drie maande se tyd, kon ek net nie sover kom om te blog nie. Ten spyte van 'n heerlike lente en 'n twee weke vakansie in... Continue reading
Posted Dec 4, 2014 at Reisnoedel
Typepad HTML Email Hi CathyYes, that is my quilt. Kept me busy the whole summer! I bought a cheap, but very nice summer quilt here in Baotou for the backing. Nearly finished! Yeah! Will take it home on Wednesday when we fly back to SA.We can see three groups exercising every night from our kitchen window. The music they use is atrocious especially the mix of the three! The newest group looks like best one to join: Aerobics for senior citizens. Admirable, especially during the feezing winter months.Glad you noticed the crooked pictures! Thats the Mao Restaurant, although the place changed ownership a couple of times and most Mao décor had been removed a long time ago. It is just across the road from us and the management treats us foreigners like royalty. Friday evening was quite a surprise. The first time we met the lady with the pink top. She works for Research and Development, but is Mongolian , and all she wants is to sing! So we all got a chance to sing for our supper. It was such fun (umm, way too much???)Ah, and what is your perception of Moon Cakes this year? Here in Baotou I saw lots of fancy packaged moon cakes. I love the ones in tins, but am concerned about the wastage of cardboard and paper that goes into all the packaging. I also didnt see many people that are willing to pay 30 to 50 RMB for a small moon cake.A happy Mid Autumn Festival to you and Donald xxxx
Toggle Commented Sep 7, 2014 on Amper koebaai at Reisnoedel
Image
Dit raak tyd om na 'n lang somer hier in Baotou, te groet. Volgende week d.v. vlieg ons huis toe vir 'n paar weke. Verlede week het ons 'n paar reënerige dae gehad, dae wat begin het met donderstorms en dan bly dit heeldag so toegetrek en halfskemer en drup-drup.... Continue reading
Posted Sep 6, 2014 at Reisnoedel
Image
Erica, jy's heeltemal reg. Mickbey Mouse lyk nogal baie na 'n panda! Die enigste ooreenkoms tussen die panda en Mickbey Mouse is dat 'n klein panda by geboorte so groot is soos 'n muis. Met 'n gewig van 90 - 130g is die kleintjies proporsieel tot die grootte en gewig... Continue reading
Posted Aug 28, 2014 at Reisnoedel
Image
Hier in Baotou is dit nou offisieël herfs. "Mid autumn festival" op die 8ste September lê om die draai. Na julle vrek koue winter kan julle seker nie wag en om iets lenterigs vir julle klerekas aan te skaf nie. Net in geval julle dink ek doen nie deeglik navorsing... Continue reading
Posted Aug 18, 2014 at Reisnoedel
Image
Een van die voordele van so hoog in die lug bly, is dat mens alkante toe kan uitkyk. So af en toe word ons geseën met die mooiste wolkformasies of 'n pragtige sonsongergang. Gistraand se eerste verrassing was 'n reënboog ( twee!) in die Ooste: As ek enkele minute later... Continue reading
Posted Aug 13, 2014 at Reisnoedel
Image
Die Botswana delegasie se besoek verlede week het baie goed afgeloop. Die groot uitdaging nou is om die wiele aan die rol te hou, veral die wiele van die prototipe voertuig wat Botswana toe moet gaan. 'n Groot lekkerte was dat Franskwies (Francois se Chinese naam) deel was van die... Continue reading
Posted Aug 6, 2014 at Reisnoedel
Image
Ek het lanklaas geblog. Baie gewonder of my foto's wat ek die laaste twee weke geneem het interessant genoeg is. Ons kry WARM. Vandag is dit weer 33 grade, Môre se voorspelling sê 34! Saans na ete ontsnap ons uit ons flêtjie op die 16de verdieping strate toe. Teen half... Continue reading
Posted Jul 26, 2014 at Reisnoedel
Typepad HTML Email Cathy, I think we should be more brave and try some of these dishes! This is real Chinglish, alwsays brilliant and a big laugh.
Typepad HTML Email Wow, that is a lot for a 3 month single entry visa! Do you have to return to the States to apply?
Toggle Commented Jul 13, 2014 on Meer oor drake at Reisnoedel
Image
Die aand van my verjaarsdag het ons gaan uiteet by die Graslande. Dis Baotou se Mongoolse "theme park" so 3 km van ons af. Julle onthou seker dis waar ons voorheen so grênd onthaal is deur Meneer Feng in die Mongoolse tent. Ek en Fanie het toevallig verlede Saterdag uitgevind... Continue reading
Posted Jul 10, 2014 at Reisnoedel